SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 5 Nov 2006
TEMA: Wat kies jy: links of regs?
LITURGIE
WIE |
WAT |
DETAIL |
BORD/MUSIEK |
|
Vooraf musiek |
|
Afkondig/program |
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom-1 |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed- |
Liturg |
Oproep tot lof |
Hos 11:1-4 (selecta) |
Foto 1 |
MG |
Lof |
“Ek’s so bly” 726:2x “Die liefde van Jesus is wonderbaar” 686:1-2 “Here Redder groot en magtig” 280:1-3 |
726 (2x) 686:1-2 280:1-3 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Hos 11:8-9 |
Foto-2 |
MG |
Aanbidding |
The steadfast love 1023 Ek hardloop vir Jesus 715 I surrender 810 |
1023 (2x) Foto3 715 810 |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Oom Ben |
Voorbidding |
|
Stilgebed- |
Liturg |
Skriflesing |
Spr 14:12 “Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.”
Spr 16:25 “Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.” |
Skrif-1 |
Liturg |
Preek |
Wat kies jy: Links of regs? |
Preek |
Almal |
Toewyding |
Video-snit Carman |
Video |
Ds Coenie |
Belydenisaflegging met doop |
Formulier en vrae Groep staan en antwoord Jongmense kom na vore & belowe Doop Aansteek van kers / gelukwensing |
Foto-4 Video |
JMG |
Lied |
“Laat almal weet” 886 |
886 |
Ds Reon |
Belydenisaflegging |
Formulier en vrae Groep staan en antwoord Jongmense kom na vore & belowe Aansteek van kers / gelukwensing |
Foto-4 Video |
Oom Ben |
Gelukwensing / seen |
|
1404 |
MG |
Lied |
Musiekgroep: “Gaan dan heen” |
1404 |
Oom Ben |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord Musiek: “Wapenrusting” (Willie Joubert) |
Dankoffers- afkondig |
MG |
Lied |
Die eis wat Jesus altyd 701 Getuig, getuig 752 |
701 752 |
Liturg |
Seën |
|
1404 |
MG |
Uitstaplied |
I have decided 805 |
805 |
PREEKSKETS
Video: Robert Scott
Life is a choice-thing
• Kies: links of regs
• Kies huweliksmaat
• Kies loopbaan
• Kies vriende
• Kies kinders se name
• Kies ‘n gemeente
Kleiner keuses:
• Watter skool gaan ek my kinders sit?
• Watter soort kar gaan ek koop?
Groter keuses:
• Watter God gaan ek aanbid?
• Watter soort lewe gaan ek leef?
Tyd van Combo’s:
• Prostituut in Hillbrow: lees elke aand haar Bybel - bid
• Saambly en kinders doop.
• God se seën op oneerlike besigheid.
Bybel: Van die begin af moes mense keuses maak
• Adam & Eva
• Kain
• Abraham
• Daniel
• Petrus
• Paulus
Josua:
• Nuwe land
• Opnuut ‘n keuse maak
• Kies wie hulle gaan aanbid / dien
• Josua: ek en my huis sal die Here dien.
Belydenis van geloof:
• Beteken om ‘n keuse te maak vir Jesus Christus.
• Hom te volg.
• Sy opdragte uit te voer.
• Sy wil te doen.
• Sy Naam te bely.
• Sy koninkryk uit te brei.
Slegte nuus: Geen combo’s!
• Ryk jongman
• God of Mammon
• Mat 5-7
Jy moet vandag kies:
• Alles of niks
• Vir Jesus of teen Jesus.
• Vir Christus OF antichristus.
• Links of regs
• Verlore of gered
• Geen combo’s!
Spreuke:
• 2 paaie
• Jy kan net op een van hulle loop.
• “Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.”